Ons het twee eredienste op ‘n Sondag (Afrikaans = 09:00 en Engels = 10:45) en beide word gehou op die terrein van “Eendracht B&B” (net langs Anna’s Kitchen)

 in Golfweg 46, Drie Riviere Proper, Vereeniging

(Skakel Kobus van der Walt vir aanwysings: Sel: 076-440-3535)

Chapel

Om ons byeenkomstye te sien – gaan na: http://3riversbaptist.co.za/afrikaans/wie-is-ons/byeenkomstye/