sola5 logoBLOU-Enkel-A ex Essa 14-2-06Ons gemeente is deel van SOLA 5.

SOLA 5 is ‘n assosiasie van eendersdenkende gemeentes oor landsgrense heen – hierdie gemeentes is oor suidelike Afrika heen te vinde en sluit lande in soos Malawi. Zambië, Zimbabwe, Botswana, Namibië, Mosambiek, Lesotho, Swaziland en Suid-Afrika.

Vir meer inligting (bv. Geloofsbelydenis en ander Nuusberigte) besoek gerus SOLA 5 se webtuiste

(Let daarop dat die webtuiste slegs in Engels beskikbaar is, omdat die asossiasie internasionale verbintenisse het).

 

sola5 hi res webLogo-with5ASolas