Die Bybelse Feesdae van Israel – 03 (Die 2de Feesseisoen – Die Pinksterfees) 1. INLEIDING: Ons het verlede week na die eerste hooffees van die Israeliete gekyk, nl. die Pasga of Paasfees. Ek het ook gesê dat daar nog twee ander hoof feeste was, nl. die Pinksterfees, asook die Grootversoendag, met sub-feeste. Die Paasfees (Pasga […]

Continue reading

Die Bybelse Feesdae van Israel – 02 (Die 1ste Feesseisoen – Die “Feeste van die Ongesuurde Brode” en van “Die Eerstelinge”) 1. SKRIFLESING: Lev.23:1-8 ~ “Die Here het vir Moses gesê: 2‘Sê vir die Israeliete: Die feeste wat julle tot my eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees. Die volgende is my feeste: 3‘Ses dae […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 08 (“God se Geregtigheid en Regverdigmaking – 01”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus het in verlede week se Skriflesing, ’n donker prentjie van die mens se boosheid en verlore toestand geskets (Jood en heiden). ’n Hopelose toestand waar hy geskei van God voort […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 01 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Brandoffers)] 1. INLEIDING: Die Boek Levitikus is tot ’n groot mate ’n “geslote boek” vir baie gelowiges. Die reëls t.o.v. die slag van offerdiere; die beskrywings van hoe priesters bepaalde rituele moet uitvoer; die voorskrifte t.o.v. wat gedra moet word en wat […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 02 (Paulus se Inleiding tot sy Brief – 02) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. SKRIFLESING: Rom.1:8-17 ~ “Allereers dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal, want in die hele wêreld praat die mense oor julle geloof. 9God, wat ek met hart en […]

Continue reading