The Disciples’ Prayer – 03 (The 4th, 5th and 6th Petitions) 1. INTRODUCTION: Last week we looked at the first three petitions of the “Lord’s Prayer,” namely “…hallowed be your name. Your kingdom come, your will be done, on earth as it is in heaven” (Matt.6:9b10). Although the first three petitions of this “model prayer” of Jesus have […]

Continue reading

Die Bybelse Feesdae van Israel – 03 (Die 2de Feesseisoen – Die Pinksterfees) 1. INLEIDING: Ons het verlede week na die eerste hooffees van die Israeliete gekyk, nl. die Pasga of Paasfees. Ek het ook gesê dat daar nog twee ander hoof feeste was, nl. die Pinksterfees, asook die Grootversoendag, met sub-feeste. Die Paasfees (Pasga […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 10 (“Die seën van Regverdigmaking deur geloof alleen”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het die afgelope maand of wat deur Romeine begin werk en dit was nie altyd maklik om alles te absorbeer nie. Die eerste drie hoofstukke het ’n baie duistere prentjie […]

Continue reading

GOD SE OFFERWETTE ~ 01 (Inleiding) 1. INLEIDING: Die Heidelbergse Kategismus (Sondag III) verklaar ondubbelsinnig dat die mens boos gebore word – vraag 8 vra: Maar is ons so verdorwe dat ons heeltemal onbekwaam is tot enige goed en geneig tot alle kwaad? En die antwoord: Ja, tensy ons deur die Gees van God wedergebore […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 08 (“God se Geregtigheid en Regverdigmaking – 01”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus het in verlede week se Skriflesing, ’n donker prentjie van die mens se boosheid en verlore toestand geskets (Jood en heiden). ’n Hopelose toestand waar hy geskei van God voort […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 02 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Spysoffers)] 1. INLEIDING: Verlede week het ons gesien dat die brandoffers gebring was om die aanbidder se toewyding aan die Here God te betoon, maar die les van die brandoffer beklemtoon net die helfte van die gedagte, of idee, of konsep van […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 04 (“Daarom Gee God Hulle Oor”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Wat is die Blye Boodskap, of die Goeie Nuus? Ons kan baie antwoorde verskaf op hierdie vraag, maar ek wil net kortliks sê dat die uitdrukking “die Goeie Nuus”, 93 keer voorkom in […]

Continue reading