Die Bybelse Feesdae van Israel – 02 (Die 1ste Feesseisoen – Die “Feeste van die Ongesuurde Brode” en van “Die Eerstelinge”) 1. SKRIFLESING: Lev.23:1-8 ~ “Die Here het vir Moses gesê: 2‘Sê vir die Israeliete: Die feeste wat julle tot my eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees. Die volgende is my feeste: 3‘Ses dae […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 10 (“Die seën van Regverdigmaking deur geloof alleen”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het die afgelope maand of wat deur Romeine begin werk en dit was nie altyd maklik om alles te absorbeer nie. Die eerste drie hoofstukke het ’n baie duistere prentjie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 08 (“God se Geregtigheid en Regverdigmaking – 01”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus het in verlede week se Skriflesing, ’n donker prentjie van die mens se boosheid en verlore toestand geskets (Jood en heiden). ’n Hopelose toestand waar hy geskei van God voort […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 02 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Spysoffers)] 1. INLEIDING: Verlede week het ons gesien dat die brandoffers gebring was om die aanbidder se toewyding aan die Here God te betoon, maar die les van die brandoffer beklemtoon net die helfte van die gedagte, of idee, of konsep van […]

Continue reading