“Politieke Onrus, Vrees en die Gelowige” (N.a.v. “Look at the Book” deur John Piper) 1. INLEIDING: Ons ervaar die afgelope tyd geweldadige geweld en oproer in ons omgewing, soveel so dat besighede verlede week moes sluit en ontruim word en selfs privaat huise (https://www.youtube.com/watch?v=IoQr43gnC2k). Ons sien al meer en meer die verval en misdaad rondom […]

Continue reading