Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 08 (“God se Geregtigheid en Regverdigmaking – 01”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus het in verlede week se Skriflesing, ’n donker prentjie van die mens se boosheid en verlore toestand geskets (Jood en heiden). ’n Hopelose toestand waar hy geskei van God voort […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 07 (“God se Oordeel en die Wet”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) [Boodskap deur Kobus van der Walt (Drie Riviere Baptiste Kerk), 15 Januarie 2017] 1. INLEIDING: Wanneer sommige gelowiges na God se oordeel en verlossing kyk, dan wil hulle onderskeid tref en ander reëls […]

Continue reading