GOD SE OFFERWETTE ~ 01 (Inleiding)

GOD SE OFFERWETTE ~ 01 (Inleiding) 1. INLEIDING: Die Heidelbergse Kategismus (Sondag III) verklaar ondubbelsinnig dat die mens boos gebore word – vraag 8 vra: Maar is ons so verdorwe dat ons heeltemal onbekwaam is tot enige goed en geneig tot alle kwaad? En die antwoord: Ja, tensy ons deur die Gees van God wedergebore […]

Continue reading