Die Bybelse Feesdae van Israel – 03 (Die 2de Feesseisoen – Die Pinksterfees) 1. INLEIDING: Ons het verlede week na die eerste hooffees van die Israeliete gekyk, nl. die Pasga of Paasfees. Ek het ook gesê dat daar nog twee ander hoof feeste was, nl. die Pinksterfees, asook die Grootversoendag, met sub-feeste. Die Paasfees (Pasga […]

Continue reading

Die Bybelse Feesdae van Israel – 02 (Die 1ste Feesseisoen – Die “Feeste van die Ongesuurde Brode” en van “Die Eerstelinge”) 1. SKRIFLESING: Lev.23:1-8 ~ “Die Here het vir Moses gesê: 2‘Sê vir die Israeliete: Die feeste wat julle tot my eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees. Die volgende is my feeste: 3‘Ses dae […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 10 (“Die seën van Regverdigmaking deur geloof alleen”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het die afgelope maand of wat deur Romeine begin werk en dit was nie altyd maklik om alles te absorbeer nie. Die eerste drie hoofstukke het ’n baie duistere prentjie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

“Wees Bly oor jou Lyding” (Gebaseer op John Piper se “Labs”) [Boodskap: Kobus van der Walt (Drie Riviere Baptiste Kerk), 08 Januarie 2017] 1. INLEIDING: Gelowiges is nie uitgesluit as dit kom by lyding, verdrukking of swaarkry nie, trouens Petrus waarsku in 1 Pet.4:12 dat dit onafwendbaar in ons lewe is – dit sál oor […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 02 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Spysoffers)] 1. INLEIDING: Verlede week het ons gesien dat die brandoffers gebring was om die aanbidder se toewyding aan die Here God te betoon, maar die les van die brandoffer beklemtoon net die helfte van die gedagte, of idee, of konsep van […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 06 (“Selfs die Jode…”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het gesien dat Paulus die “Totale-“ of “Volkome Verdorwenheid” van die mensdom in hoofstuk een bespreek het. Hy het ook gesê dat alle mense ten diepste weet dat God uiteindelik die boosheid gaan oordeel. […]

Continue reading