“Vrede Op Aarde”

1. INLEIDING: Die wêreld vier binnekort Kersfees – ek vier nié Kersfees nie! Ek vier Christusfees! Hierdie dag het tog immers niks – hoegenaamd niks te doen met kerse nie. Hierdie dag (en die wêreld weet dit nie en besef dit nie) gaan daaroor dat ons die geboorte van Jesus Christus, die Seun van God […]

Continue reading