Die Sendbrief aan die Romeine – 10 (“Die seën van Regverdigmaking deur geloof alleen”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het die afgelope maand of wat deur Romeine begin werk en dit was nie altyd maklik om alles te absorbeer nie. Die eerste drie hoofstukke het ’n baie duistere prentjie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 08 (“God se Geregtigheid en Regverdigmaking – 01”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus het in verlede week se Skriflesing, ’n donker prentjie van die mens se boosheid en verlore toestand geskets (Jood en heiden). ’n Hopelose toestand waar hy geskei van God voort […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 01 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Brandoffers)] 1. INLEIDING: Die Boek Levitikus is tot ’n groot mate ’n “geslote boek” vir baie gelowiges. Die reëls t.o.v. die slag van offerdiere; die beskrywings van hoe priesters bepaalde rituele moet uitvoer; die voorskrifte t.o.v. wat gedra moet word en wat […]

Continue reading

Die Boek Rut – 08 (“Boas die Losser”) 1. SKRIFLESING: Rut 4:1-22 ~ “Ondertussen het Boas na die stadspoort toe gegaan en daar gaan sit. Juis toe kom die losser van wie Boas gepraat het, daar verby. Boas roep toe: ‘Kom sit hier, my vriend. Nadat hy kom sit het, het Boas 3ook tien leiers van […]

Continue reading

Die Boek Rut – 03 (“Dood lei tot Lewe”) 1. SKRIFLESING: Rut 1:19-22 ~“Hulle twee is toe saam na Betlehem toe. Met hulle aankoms in Betlehem was daar groot opgewondenheid in die stad, en die vrouens het gesê: “Maar dis mos Naomi!” 20Hierop het Naomi vir hulle gesê: “Moet my asseblief nie meer Naomi noem […]

Continue reading