Die Bybelse Feesdae van Israel – 02 (Die 1ste Feesseisoen – Die “Feeste van die Ongesuurde Brode” en van “Die Eerstelinge”) 1. SKRIFLESING: Lev.23:1-8 ~ “Die Here het vir Moses gesê: 2‘Sê vir die Israeliete: Die feeste wat julle tot my eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees. Die volgende is my feeste: 3‘Ses dae […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 10 (“Die seën van Regverdigmaking deur geloof alleen”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het die afgelope maand of wat deur Romeine begin werk en dit was nie altyd maklik om alles te absorbeer nie. Die eerste drie hoofstukke het ’n baie duistere prentjie […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 09 (“God se Toegerekende Geregtigheid en Regverdigmaking – 02”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Paulus beweer dat die evangelie wat hy verkondig maar net ’n vervulling is van antieke beloftes en profesieë (Rom.12:1). In Rom.4 toon hy aan dat daar ’n baie belangrike korrelasie […]

Continue reading

Bloed en Versoening – Levitikus – 01 [Wette t.o.v. Offerandes – Persoonlike Voorskrifte (Brandoffers)] 1. INLEIDING: Die Boek Levitikus is tot ’n groot mate ’n “geslote boek” vir baie gelowiges. Die reëls t.o.v. die slag van offerdiere; die beskrywings van hoe priesters bepaalde rituele moet uitvoer; die voorskrifte t.o.v. wat gedra moet word en wat […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 06 (“Selfs die Jode…”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het gesien dat Paulus die “Totale-“ of “Volkome Verdorwenheid” van die mensdom in hoofstuk een bespreek het. Hy het ook gesê dat alle mense ten diepste weet dat God uiteindelik die boosheid gaan oordeel. […]

Continue reading

Psalm 31 (“Vertroue in Tye van Beproewing”) 1. SKRIFLESING: Psalm 31:1-25 ~ “1Vir die koorleier. ‘n Psalm van Dawid. 2By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! Bevry my, want U is getrou. 3Luister na my, red my tog gou. Wees vir my ‘n rots om na toe te vlug, ‘n […]

Continue reading

Die Sendbrief aan die Romeine – 03 (“Uitgesluit van God se Ewige Seën”) Deel 1 – “Regverdigmaking deur Geloof Alleen” (Hoofstukke 1-8) 1. INLEIDING: Ons het verlede week gesien dat die Evangelie rondom Jesus Christus sentreer en dat die sleutelwoord in die Romeine-brief, die woord “geregtigheid” is. Dit gaan dus primêr daaroor om in die regte […]

Continue reading