Psalm 133 (“Die Kerk en Eenheid”)

Psalm 133 (“Die Kerk en Eenheid”) 1. INLEIDING: Almal van ons, sonder uitsondering, kan getuig dat die wêreld ’n gebroke plek is. Alles hiervan is natuurlik a.g.v. die sondeval. Die mens leef nou in afsondering van God, maar ook van mekaar. Sedert die Tweede Wêreldoorlog was daar al meer as 150 oorloë op aarde. Ons ervaar […]

Continue reading